Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Klein Karoo" deur FERDI GREYLING
"Klein Karoo" deur FERDI GREYLING [boodskap #17245] Di, 01 September 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2174
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KLEIN KAROO
Ferdi Greyling

Ek het die son ge-eet
wat groen druppels
aan die wingerd hang.

En die land het blou vibreer
tot teen die berge
wat in die noorde klop.

Die huise hier
is baksteenskepe
wat dobber op die tyd se gety.
Vorige onderwerp: "Die Groot Trek" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Lente in Johannesburg" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 19 00:52:45 MGT 2024